Die bekendstelling van die Rooibos BGP: ‘n nuwe begin

By Natural Justice

Rooibos BCP
Natural Justice is trots om bekend te stel die Khoikhoi volkere se Rooibos Biokulturele Gemeenskaps Protokol, wat kortweg bekend staan as die ‘Rooibos BGP’, waar in die Khoikhoi volkere en die Sederberg inheemse kleinboere vir die eerste keer hul eie storie vertel as die Traditionele Kennis houers van Suid Afrika se inheemse biologiese hulpbron, Rooibos.

Die reis met die Nationale Khoi San Raad, wie die drywers van die Biokulturele Gemeenskaps Protokol (BGP) proses was, het begin in 2012 en het n oorkoepelende beleids proses parallel tot die historiese industrie wye Rooibos voordeel-deling (RVS) onderhandeling ontvou het (meer van dit hier). Die Nationale Khoi San Raad besluit om n Gemeenskaps protokol te ontwikkel met die doel om te artikuleer wie die Khoisan gemeenskappe is as nie-erkende Afrika inheemse gemeenskappe in Suid Afrika.

Rooibos BCP front cover

Teen 2013, het hulle die prioriteits kwessies geidentifiseer wat hulle wou in die BGP adresseer, maar met die ingang van onderhandelinge met die rooibos industrie, besluit om te focus spesifiek op TVD soos volhoubare handel n toenemende sleutel prioriteit begin raak met die domestering van die Nagoya Protokol in Suid Afrika.  Vandaar, het hierdie BGP n spesifieke focus op Rooibos en die voordeel wat van die Khoikhoi volke se kennis van rooibos verkry word.

Hoewel, soos ander BGP’s, daar is n spesifieke fokus op die identiteit en geskiedenis van die gemeenskap, n artikulasie van hulle regte as inheemse volkere en verskaf n beleidings gids om gemeenskaps toesteming vir die gebruik van hulle kennis. Dit sit ook uit hoe Khoikhoi gemeenskappe en inheemse gemeenskappe kan aansoek doen vir die voordele wat gaan kom van die industrie-wye Voordeel verdelings ooreenskoms. Die BGP is n wetlike document vir die Khoikhoi volkere van Suid Afrika en kan klarigheid bring op hulle regte en hulle verhouding met eksterne rolspellers wat wil kommersialiseer, publiseer, navorsing en verwante van hulle kennis.

Die BGP dien ook as n kulturele bron vir 30 gemeenskappe. Dit vestig die Rooibos nie net as n landbou kommoditeit in verkope, maar ook as n gewoontereg  hulpbron met baie eienskappe wat n intieme historiese verwantskap hou met die Khoikhoi volkere. Die proses laat ook die Sederberg inheemse klein boere gemeenskap toe om te beweer met hulle inheemse identiteit. Dit het die sbronbewarings gemeenskappe toegelaat om as aktiewe onderhandelaars met die Nationale Khoi & San Raand en die Industrie aan die proses deel te neem.

Wat ek geleer het van hierdie proses, is dat die gewoonte reg is sterker as enige nuwe wet in die hof van wette. En dat enigeiemand wat wil toegang he tot hulle natuurlike hulpbronne moet die gemeenskap se toestemming kry (nie slegs n individi nie) om die belange van die gemeenskappe se biokulturele hulpbronne te beskerm en om nie toe te laat dat hulle kennis in die verband uigebuit word.”
— Barend Salomo inheemse Rooibos kleinboer

Dit was so belangrik om getuie te wees om te sien hoe gemeenskappe hulle krag terug vat deur herstelling van regte en kennis wat gevat en misbruik was eeue gelede. BGP’s laat hulle toe om hulle lewens te herbou op hulle eie terme in n wetlike proses wat plaaslik gegrond is. Die BGP help skep n nuwe begin”.
Lesle Jansen, Inheemse Prokureur

Dinge om te weet oor die Rooibos BGP

  • Die BGP was geskryf deur n aantal mense oor n periode van tyd gedurende die Rooibos voorspraak proses, meestal NKR lede, en tegniese en regtelike praktisyns. Die BGP word geeien deur die Khoikhoi volkere, dit insluit die inheemse rooibos klein boere /gemeenskappe van die Sederberge in wie nie net kennis houers is nie maar ook bewaarders van die Rooibos. Dit bevat die geskiedenis van die Khoikhoi mense soos vertel deur die stemme van die Khoikhoi lede van die NKR en die Sederberge.
  • Rooibos is n inheemse plant spesie in Suid Afrika wat deel vorm van n Multi-miljoen rand globale industrie in skoonheidsmiddels, medisinale en drankies produkte. Dit is ook geregistreerde geografiese indikasie wat dit dieselfde status gee as bronne soos shampanje, tequila, karoo lam Terwyl die industrie meer as 200 jaar oud is, die afsluiting van die rooibos onderhandeling skep erkenning vir die Khoikhoi en San as die oorspronklike uitvinders van die “eerste kennis”. Die Suid Afrikaanse Rooibos industrie sal n jaarlikse traditionelle kennis heffing betaal vir die gebruik van die kennis.
  • Gemeenskaps Protokol” is n term wat n bree verskeie uitdrukkings dek, reels en praktyke genereer deur gemeenskappe wat uitsit hoe hulle wil he belanghebendes hulle moet betrek. Hulle mag verwys na gewoonte reg wat belangrik en ewe geldige bron van nationale wetgewing is soos bevestig deur die konstitutionelle hof. Dit baser op internationalle wette om hulle regte te bevestig gebaseer op regs normes en wetlike standarde.
  • Die gehoor vir die Rooibos BGP is die Khoikhoi en die Sederberg Rooibos inheemse klein boere gemeenskap van Suid Afrika, gedeelde kennis houers, sowel as die lede van die publiek, regs praktisyns, studente en filmmakers, navorsers en andere wat voordele soek van die RVS ooreenkoms.
  • Die BGP bevat n gedeelte van die regte van die Khoikhoi volkere in verband met die internationale en Suid Afrikaanse wette. Suid Afrika ontwikkel sleutel nationale wetgewing wat die gemeenskaps protokole amptelik erken vir gemeenskaps vir toestemming. Gemeenskaps protokole is, daarvoor, n regtelike uitdrukking vir ons gemeenskaps se lewende gewoonte reg. Die Rooibos BGP verduidelik hoe eksterne rolspelers mag toestemming kry om die Khoikhoi se kennis te kan gebruik in verband met Rooibos.
  • Dit maak onwettig die misbruik van indivuee wat genader word om hulle kollektiewe kennis te deel. Dit sit uit hoe gemeenskappe moet genader word vir die doeleindes soos uitgesit hierbo. Die BGP sit uit die basis vir toekomstige interne gemeenskaps regulatoriese maatreels vir eksterne rolspellers.

Die pad voorentoe vir ons is om seker te maak ons versprei die informasie na al ons gemeenskappe en dat ons saam werk met hulle om die beste manière te vind om verdeling van voordele wat sal kom van die VS ooreenkoms.”
— Cecil le Fleur, Voorsitter van die Nationale Khoi San Raad.

Vind die BCP hier

Ons bedank ons ​​vennote: The ABS Capacity Development Initiative, Heinrich Böll Stiftung and Open Society Initiative for Southern Africa.

Riel dancers

3 April 2020

Programme

Community Protocols, Traditional Knowledge and Benefit Sharing

Country

South Africa

Related News

Remembering Johnathan van der Westhuizen

The 2023 Green Hydrogen Summit in South Africa

Statement: African organisations condemn violence against #StopEACOP protestors by Standard Bank and other fossil fuel financers

 Empowering Communities: Defending Land Rights through Legal Empowerment

CSOs challenge decision to give Karpowership yet another opportunity to amend their Environmental Assessment for Richards Bay

Access to “Clean energy” at the Africa Energy Indaba

Sign up to Natural Justice!

Receive our quarterly newsletter or get blog updates. Easily unsubscribe at any time.